
Die skildklier en sy uitwerking op jou liggaam
“Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet het; asof al my energie en ‘lus om iets te doen’ net leeg geloop het. Waar ek tevore altyd bedrywig was, het ek gevoel of ek sommer net sleg geword het. Ek was tot die dood toe moeg. Ek kon …